27 November 2007

hallo


Tyd vir die hond se bal

Hy het so 15 balle vir die hond gegooi

Almal was in die ....

hond se bek!!!

Waar is sy tong? Hier is myne!!!

Regtig Ouma? Ek wonder darem!

Almal onder een kombers!

Rug (of is dit maag?) oefeninge!

20 November 2007

Die konsep van blogging word getoets

Ons toets nog net die blog konsep.

Jy kan meer inligting oor die Conradie familie se geskiedenis kry by:

http://www.afrikaner.co.za/pietwerf/conradie.htm